Feel free to contacts us!
Address: Waverley, Bloemfontein
Cell : 0784510305
Email : info@blomonline.co.za
Image Alt

Shop

Blom in jou Geur

R650.00

Clear
SKU: fcb-1-3-2 Category: Tag:

Description

BLOM

IN JOU GEUR.

Bloemfontein WERKSWINKEL | 11 Junie 2022 BLOM studio 30 Louw Wepener Str. R650 p.p. Spandeer die dag saam Chane, Leona & Nicqie- ons gesels oor JOU unieke GEUR en kleur.

Kom maak jou eie kers – Leona

Bou ‘n blommekroon – Chané

Leef JOU GEUR – Nicqie

Peuselhappies ingesluit

Beperkte plek – bespreek NOU!