Feel free to contacts us!
Address: Waverley, Bloemfontein
Cell : 0784510305
Email : info@blomonline.co.za
Image Alt

Shop

Net.Jouself X BLOM Workshop

R1,500.00

Clear
SKU: fcb-1-3-1-1-1-1-1 Category: Tag:

Description

Net. Jouself. is n projek gemik op Bloemfontein dames, tussen die ouderdom van 18 en 35, met die doel om die beste weergawe van hulself te ontwikkel. Die projek sal ‘n self ontdek kursus vir 25 dames aanbied wat streef om elkeen te bemagtig en te inspireer om hul volle potensiaal te bereik.

BLOM bied saam met die Net.Jouself span in September ‘n werkswinkel aan, ons kan nie wag om saam jul te Blom nie!